Everybody would like to be Debt Free. At Octogen we help Clients to achieve this dream. To celebrate this fantastic milestone with our Clients they join the exclusive Octogen Debt Free Club when we issue a Statutory Clearance Certificate.
Octogen are the leaders in issuing Clearance Certificates to Clients.
This page is dedicated to the Debt Free Hero’s.
Ek was baie gestress en het nie geweet watter kant toe nie met al my skuld. Ek het vir Marlize van Octogen ontmoet en sy het my baie goed behandel en gehelp.
Ek is baie verlig want ek is skuldvry. Dankie vir Marlize en Octogen vir die goeie diens.
Ek het skuld gehad en Octogen het my gehelp en ek is hoogstevrede.
Jy hoef nie twee keer te dink om aansoek by hulle te doen nie.
Baie dankie.
Dankie Octogen en Marelize vir die hulp en moeite om my naam skoon te maak by die Krediet Bureau.
Ek sal mense wat in dieselfde posisie is vir julle aanbeveel. Dankie vir die mens wat jy is Marelize en dankie uit die diepte van my hart.
I am glad and also grateful that Octogen has helped me in getting my name cleared from debt.
I am also encouraging those who are in debt to come and get help from Octogen.
Thank you Octogen and especially Marelize.
I was in financial trouble and someone referred me to Marlize at Octogen. I was stressed and afraid but Marlize assisted me.
I started with Debt Review in 2012 and now in October 2019 I am debt free.
I want to thank Octogen and especially Marlize and I will tell everyone how Octogen assisted me.